loaderimg
image

Vaalwater Rivier Oord is geleë op die walle van die Magol Rivier, 2km buite Vaalwater op die Thabazimbi pad.

Die oord beskik oor 7 selfsorg chalets, karavaan park en kampeer area. Die Funksie venue kan tot 200 persone hanteer en beskik oor n kontantkroeg en ligte ete restaurant wat daagliks oop is vir dagbesoekers.

Ook op die oewer van die Mogol Rivier kan u rustig kamp met kragpunte beskikbaar asook skoon amblusie fasaliteite. Daar is ook heerlike lower skadubome vir die somerson.

Hier by ons is daar ‘n wye verskeidenheid aktiviteite wat gedoen kan word. Met die Mogol rivier wat deel maak van die eiendom is hengel die populêrste met swartbaars en karps wat in die rivier voorkom en natuurlik groot babers. Daar kan ook jag uitstapies gereel word met verkoelings vasiliteite naby aan die oord. U sal natuurlik vroegtydig moet reel vir ‘n jag uitstappie sodat pryse verskaf kan word en reëlings getref kan word.

Rivier-Oord het ook sy eie dryfbaan vir die golf liefhebbers daarbuite asook ‘n Paintball baan vir die meer avontuurlistige vakansieganger.
Op aanvraag kan ons vir jou ook lugbalon ritte reël wat natuurlik ook vroegtydig bepreek moet word.

Rate us and Write a Review

Cleanliness

Sites

Ablutions

Security

Value

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

image

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!
image